Program Vir Trou Onthaal

(wel, min of meer) Gaste arriveer van so 14:30 af en vind hul weg na die bos. Die seremonie begin om 15:00.

Suid-Afrika Trou Blog; Posts tagged 'die onthaal' Die Troudag. Een van die belangrikste aspekte van troubeplanning is die uitwerk van die tydlyn vir die groot dag. Maak dus seker dat jou program alles in het wat jou gaste moet weet om te verseker dat hulle nie. Trou is nie net vir die voels wat bokant hulle in die.

Archibald Drum Crack here. Die bruid sal verkies dat niemand agter haar aan in die paadjie afgeloop kom nie, so gaste word versoek om asseblief teen 15:00 al in angs en spanning te sit en wag. Na die seremonie vertoef die gaste in die tuin en geniet drinkgoed, versnapperinge en ligte vermaak terwyl daar fotos geneem word. (Onthou om in ons gasteboek te skryf!) Die onthaal volg met ‘n smaaklike driegang maaltyd en ‘n paar toesprakies (soos mens van ‘n troue sal verwag).

Dhmc Lab Handbook

Ons geniet ‘n gesellige aandjie met koek-snyery, ruiker-gooiery, ‘n paar danse vir die wat wil, en lekker geselsies.